Die Real Brekfis span gesels met Ivor Swartz oor iets baie spesiaals

Loading player...
WEES GEFOKUS - OP WAT?
Die Real Brekfis span gesels met Ivor Swartz oor iets baie spesiaals waarop jy fokus moet draai. Geniet jy dit om God te volg en in Sy wil te leef?
12 Feb 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min