Renosterstropery het in 2025 skerp toegeneem in die Krugerwildtuin

Loading player...
Mpumalanga het verlede jaar ‘n noemenswaardige toename in renosterstropery aangeteken met die verlies van 178 renosters - teenoor 92 in 2024. Die meerderheid - 175 - is in die Krugerwildtuin gestroop, 'n skerp toename van 88 in 2024. Landwyd het renosterstropery met 16-persent gedaal, sê Frances Craigie van die departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing.
11 Feb Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min