
Weird Wide Web – Shanghai-vrou veroorsaak glo botsings deur verkeerspieël te verstel
Loading player...
’n Vrou het na bewering verskeie motorongelukke in Shanghai veroorsaak nadat sy herhaaldelik ’n verkeerspieël verskuif het wat sy geglo het vir haar teëspoed gebring het.

