Verander hierdie een ding gou en verminder jou angs

Loading player...
Voel jy angstig of gestres? Jess Burgess, 'n neuro-linguistiese programmeerder (NLP), deel 'n kort oefening wat dadelik 'n postiewe impak op jou gemoed sal maak.
22 Jan Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min