Saru-baas: ‘Ons sal klou aan Tony – dalk selfs ná 2027’
Loading player...
In 2026 se eerste episode van Rapport Praat Sport gesels ons met die grootbaas van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Rian Oberholzer, oor alles wat dié jaar vir die beheerliggaam voorlê.
Ons pols hom ook oor die toekoms van Tony Brown, die Springbok-hulpafrigter wat glo hoog op Nieu-Seeland se wenslys is vir ’n toekomstige All Black-rol.
Oberholzer gesels ook oor die Greatest Rivalry-reeks wat voorlê, Suid-Afrika se deelname in Europa en talle ander Springbok-onderwerpe.
• Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur stemboodskappe na 076 878 1787 sodat ons dit in die volgende episode kan speel.