Die Real Brekfis span gesels met Ps Alex Oosthuizen oor gebed

Loading player...
Die Real Brekfis span gesels met Ps Alex Oosthuizen oor gebed. Hoe bid mens? Hoekom bid mense nie? Hoe kan ek en jy begin om meer te bid.
20 Jan 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min