
Afrikaners in die buiteland | ‘KarooKiwi’ maak hart oop oor emigrasiereis
Loading player...
In dié episode van Grenslose Geselsies praat Marisa Engelbrecht met Abré van Wyk oor sy emigrasiereis van die Karoo na Nieu-Seeland.

