Soektog duur voort na vermiste 18-jarige wat snorkel in Mosambiek

Loading player...
Die soektog na Rikus Kylander, ‘n 18-jarige matrikulant van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, wat Donderdag in Mosambiek vermis geraak het, gaan voort. Dawn Gounden van Renegades Search & Rescue deel die besonderhede.
23 Dec 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sien om na jou geestesgesondheid en winterwelstand

Dr. Zelda Retief, huisarts by Intercare Mbombela Mediese Sentrum in die Matumi-sentrum, spesialiseer in diabetes, hoë bloeddruk, skildkliertoestande, vrouegesondheid, geestesgesondheid en ondersteuning aan tieners.
6 Aug 14 min

Boer soek jong, tweede bruid: Wat sê die reg en Bybel?

Die Vrystaatse boer, adv. Gerrit Coetzee (58), se soeke na 'n jong, tweede bruid het die internet behoorlik aan die gons. Danie van Wyk van Neon Kerk en die regsgeleerde Monique Niebaber verduidelik vir Sonop Ontbyt wat die reg en die Bybel daaroor sê.
6 Aug 22 min