'n Mondvol hoop I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Net ’n waarskuwing: as jy al ’n Mondvol-koekie geëet het, gaan jy verstaan hoekom mense hul dieet vir ’n oomblik totaal vergeet. Een happie – en skielik is die lewe net beter. Dis regtig van daai koekies wat jou laat glimlag sonder rede.
Vir die eienaar en stigter van Mondvol, Andriette Georgiou, was 2025 beslis ’n wenjaar. Die Real Brekis se Neville, Benescke en Francois het met Andriette gesels.

#inspirasie #dierealbrekfis #mondvol #getuienis
11 Dec 2025 11PM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min