Weird Wide Web - Hierdie Namibiese politikus se naam sal dalk 'n wenkbrou of vyf laat lig.

Loading player...
'n Namibiese politikus het opslae gemaak nadat hy verkiesings met 85% van die stemme gewen het. Die opskrifte gaan egter nie oor sy oorwinning nie, maar eerder oor sy naam.
3 Dec 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min