Daniël Slabbert inspireer met insameling vir KANSA

Loading player...
Daniël Slabbert, 'n Bergvlam-leerling, het vanjaar R31 300 ingesamel vir KANSA, en daarmee is hy aangewys as die KANSA Laeveld debutant van die jaar vir beide die Laeveld en Mpumalanga.
3 Dec 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Chris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld

Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die meer as 80 stalletjies. Die bloedbank sal ook die dag daar wees. Hy tree ook by die NG Kerk in Malalane op.
20 Mar 7 min