Weird Wide Web - 2wai, die app wat HoloAvatar van jou geliefdes skep

Loading player...
Stel jou voor dat jy met jou oorlede ouma kan gesels, via 'n toepassing. Dis die uitgangspunt agter 2wai, 'n nuwe sosiale avatar-toepassing van Los Angeles.
2 Dec 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min