Streslose tandheelkunde by Cure Day

Loading player...
Dr. Jacques Burger, 'n tandheelkundige by Cure Day-hospitaal in Mbombela, sê dié daghospitaal laat hom toe om prosedures uit te voer terwyl pasiënte slaap, wat dit 'n minder angstige ervaring vir hulle maak.
11 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Chris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld

Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die meer as 80 stalletjies. Die bloedbank sal ook die dag daar wees. Hy tree ook by die NG Kerk in Malalane op.
20 Mar 7 min