Weird Wide Web - 'n Straf in yster gegiet!

Loading player...
Vir meer as vyf eeue lank was die standbeelde van Qin Hui, ’n verraderlike kanselier uit die Song-dinastie, en sy vrou die teikens van een van die langste openbare vernederings in die geskiedenis.
3 Nov 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min