Innibos bederf Care for Wild

Loading player...
Innibos oorhandig vandag aan Care for Wild se personeel vellies en T-hemde. Naranda Leeuwner vertel meer oor dié uitreik.
30 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Mozzieweek volgende week aangebied

NHS bied volgende week die 14de keer hul jaarlikse Mozziefees aan wat topklas krieket na die Laeveld lok. Morné van der Merwe vertel meer.
10 Jul 12 min

Caring Angels Nursing College bekroon

Caring Angels Nursing College in Nelspruit het onlangs 'n toekenning van 'n Britse organisasie ontvang. Belinda Pretorius deel haar passie oor tuisversorging.
9 Jul 11 min

Spotbots die toekoms

"Ons is besig om in die regte rigting te beweeg wat betref pro-aktiewe misdaadbestryding," sê Callum MacPherson van Securicon.
9 Jul 16 min