Hê 'n hart vir Kersfees

Loading player...
Plaaslike kunstenaar span op 5 Desember by die Boulevard-teater saam om 'n Kersproduksie met bekende Kersliedjies, maar 'n nuutgeskrewe teks, op die planke te bring. Anne-Marie, Henry-John Williams, Willie Strauss en Natascha C gesels met Sonop Ontbyt.
30 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Chris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld

Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die meer as 80 stalletjies. Die bloedbank sal ook die dag daar wees. Hy tree ook by die NG Kerk in Malalane op.
20 Mar 7 min