S01E14 Muishert en Tier

Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

Muishert is dalk ‘n klein diertjie, maar dit beteken nie hy kan nie groot planne maak nie. Veral nie wanneer die slinkse tier die dag op sy spoor is nie.
24 Oct 2025 Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

Die Reus - Kreatiwe Kreature S02E06

Jy kan hulle op ‘n afstand sien en hoor, maar moenie dink jy kan weghardloop nie, want hulle gee net ‘n tree of twee, dan is hulle by jou. Want alles aan hulle is enorm! Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Reus
25 Jul 4 min

Husse met lang ore - Kreatiwe Kreature S02E05

Hulle duik altyd op waar daar ‘n geheim gebou word, of waar ‘n nuuskierige agie te veel vrae vra. Hulle is eg Afrikaans, en jy kry hulle oral waar jy kinders kry wat wil weet wat aangaan. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Hus met lang ore.
21 Jul 4 min

Die Minotaurus - Kreatiwe Kreature S02E04

Hy’t die lyf van ‘n man, maar die kop van ‘n groot, sterk bul! En hy bly in ‘n doolhof waaruit amper geen mens kan onstnap nie. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Minotaurus.
18 Jul 4 min

Die Kabouter (Gnome) - Kreatiwe Kreature S02E03

Met sy gepunte rooi hoed en sy welige wit baard het jy sekerlik al hierdie oulike karaktertjie teëgekom, maar wat weet jy eintlik alles van hierdie klein aardgees? Hierdie Kreatiewe Kreatuur is.... ‘n Kabouter.
14 Jul 5 min

Die Spook - Kreatiwe Kreature S02E02

Donker en deurskynend, swewend en huilend. Een van die oudstre bangmaakkaratkers op aarde. In solders, kelders en begraafplase is waar jy hulle sal kry. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Spook
11 Jul 4 min