Hanteer eksamenstres beter met hierdie wenke

Loading player...
Die matriekeindeksamen het afgeskop, maar natuurlik is dit nie slegs gr. 12-leerders wat sukkel met eksamenstres nie. Penryn se maatskaplike werker, Christel van Tonder, sê dit is soms vir gr. 8 en gr. 11-leerlinge erger. Sy deel raad wat ook ouers kan help om hul kinders te ondersteun.
24 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Mozzieweek volgende week aangebied

NHS bied volgende week die 14de keer hul jaarlikse Mozziefees aan wat topklas krieket na die Laeveld lok. Morné van der Merwe vertel meer.
10 Jul 12 min

Caring Angels Nursing College bekroon

Caring Angels Nursing College in Nelspruit het onlangs 'n toekenning van 'n Britse organisasie ontvang. Belinda Pretorius deel haar passie oor tuisversorging.
9 Jul 11 min

Spotbots die toekoms

"Ons is besig om in die regte rigting te beweeg wat betref pro-aktiewe misdaadbestryding," sê Callum MacPherson van Securicon.
9 Jul 16 min