Laevelder oorwin Gobi 400

Loading player...
Damien Kuhn het onlangs die moordende Gobi 400 in China voltooi. Hy deel die ervaring met die Middag Game Drive.
21 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Chris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld

Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die meer as 80 stalletjies. Die bloedbank sal ook die dag daar wees. Hy tree ook by die NG Kerk in Malalane op.
20 Mar 7 min