Harvest derde keer in Mbombela aangebied

Loading player...
CRC hou 22 Oktober weer Harvest by Mbombela-stadion met ds. At Boshoff.
Past. Hennie van der Merwe gesels oor die geleentheid met Laeveld Brunch.
16 Oct Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Wees paraat hierdie feesseisoen

Die Laeveld JOC is gereed vir die feesseisoen en het vanoggend 'n aktivasie gehou om die publiek te herinner om ook paraat te wees, omdag misdaad hierdie tyd van die jaar toeneem. Frank Swanepoel gesels met Sonop Ontbyt.
19 Nov 8 min

DA eis dat Mbombela afsny van krag staak

Die DA eis dat Mbombela-munisipaliteit ophou om mense se kragtoevoer af te sny. Koukusleier, Robert Dlamini verduidelik die amnestie-kwessie saam met raadslede Sanley van der Merwe en Thea Rix.
13 Nov 7 min

MTBR positief

Stian Schutte van PSG Wealth is baie positief oor die mediumtermyn-begrotingsbeleidverklaring wat die minister van finansies, Enoch Godongwana, gister gelewer het. Hy sê die markte is ook.
13 Nov 12 min

Jy het bes moontlik finansiële stres-sindroom

Finansiële stres-sindroom hou verband met middelklas armoede: Jy het kennis en 'n goeie inkomste, maar tog is jy finansieël op jou knieë. Klink dit bekend? Gary Kayle van Cumulate sê daar is hulp.
12 Nov 13 min