Die Real Brekfis gesels met Myan Subrayan I Raising Champions

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois gesels met Myan Subrayan!

Myan is nie net ’n bekende lewensafrigter, motiveringspreker en skrywer van die boek Raising Champions nie — Myan help ook sportsterre om positief te bly in druksituasies. Myan, ’n Afrikaanssprekende Indiër, het grootgeword as Hindoe, maar vandag dien hy Jesus met oorgawe. Luister in na hierdie inspirerende onderhoud.

#RealBrekfis #RadioTygerberg #Inspirasie #RaisingChampions #MyanSubrayan
9 Oct 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span kuier vandag saam met GP van Rheede

Dit is tyd vir ons Maandag Motivering. Die Real Brekfis kuier vandag saam met GP van Rheede al die pad van Oudshoorn. G.P. van Rheede is ’n internasionale motiveringspreker wat erken word as ’n spesialis in besigheidstrategie, met meer as 27 jaar se ervaring in korporatiewe kommunikasie en bemarking. Kommunikasie…
23 Mar 3AM 7 min

Die Real Brêkfis span gesels met sanger, Phil Thompson

Phil Thompson is in the house! The global voice behind the hit “My Worship” has impacted millions around the world, and now he’s bringing that same powerful, presence-filled worship experience straight to you. Authentic, anointed, and all about Jesus — this is more than music… it’s an encounter! Die Real…
18 Mar 4AM 6 min

Die Real Brêkfis span gesels met Stigter van Heartland, Darryl Schreiber

Heartland is ’n organisasie wat daarop fokus om die manlike hart te herstel en mans te begelei na ware, Goddelike manwees. Deur buitelug-ervarings Heartland hulle pa & seuns om hul verhouding met God te verdiep en met moed, krag en liefde te leef. Die Real Brekfis span gesels met Darryl…
18 Mar 3AM 9 min

Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans

Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
4 Mar 2AM 8 min