Francois Boyce - I KRONIEKE 28:20

Loading player...
Wees sterk en vol moed, en voer dit uit; vrees nie en wees nie verskrik nie, want die Here God, my God, sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie I KRONIEKE 28:20 AFR53
3 Oct 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - PSALMS 104:1

Ek wil die Here prys! Here my God, hoe geweldig groot is U! U is beklee met majesteit en eer. PSALMS 104:1 NLV
7 May 1AM 2 min

Lorriaan du Plessis - DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33

‬‬‬‬‬‬‬Bly op die koers wat die Here julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem. DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
21 Apr 1AM 2 min

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min