Gretha Wiid - ROMEINE 15:13

Loading player...
Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot
oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees. ROMEINE 15:13 NLV
25 Sep 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Rouchelle Liedemann - JAKOBUS 5:16

Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van 'n regverdige het groot krag. JAKOBUS 5:16 AFR53
7 Nov 12AM 1 min

Henry Pike - JEREMIA 33:3

Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. JEREMIA 33:3 AFR53
6 Nov 12AM 2 min

Lynette beer - MATTHÉÜS 6:6

Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde. MATTHÉÜS 6:6 AFR53
5 Nov 12AM 1 min

Peter Kotze - FILIPPENSE 4:6

Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. FILIPPENSE 4:6 AFR53
3 Nov 12AM 2 min