21. Mignon van der Merwe: Kry die kieskeurige eters aan die kou

Loading player...
Peuters en kleuters is nie altyd avontuurlustige óf gretige eters nie. Kom ons wees eerlik, kos is vir hulledikwels eerder iets om mee te speel as iets om te eet. En watter ma het nog nie skuldig gevoel omdat hul kind alweer hoenderstukkies en skyfies geёet het nie?
Marelize en Charlea gesels met ’n dieetkundige wat nuttige raad deel oor groente, suiker, gebalanseerde en maklike etes vir ma’s met min tyd. Ja, hier is ’n paar handige moets en moenies wanneer dit by kleintjies en kos kom.
24 Sep 2025 Afrikaans South Africa Kids & Family