Die Onderhoud met Mia Spies: “Laat ons belastingbetalers en wetsgehoorsame burgers wees,” pleit sekswerker

Loading player...
In Die Onderhoud met Mia Spies praat ‘n Kaapse sekswerker Constance Mathe en Eugene van Rooyen, ‘n regskenner van die organisasie Sex Workers' Education and Advocacy Taskforce (Sweat) oor die dekriminalisering van sekswerk wat weer voor die hof is.
16 Sep 2025 Afrikaans South Africa Documentary · Society & Culture