Peter Kotze - PSALMS‬ ‭27‬:‭13‬-‭14

Loading player...
‬‬‬‬ ‬‬‬‬‬‬‬As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie... Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! PSALMS‬ ‭27‬:‭13‬-‭14‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
26 Aug 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Kenneth Woodward - EFESIËRS‬ ‭5‬:‭2‬

‬‬‬‬‬Ja, leef ’n lewe van liefde soos ook Christus ons liefgehad het deur Homself vir ons oor te gee as ’n lieflike reukoffer aan God. EFESIËRS‬ ‭5‬:‭2‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
1 Apr 1AM 2 min

Clement Martin - GALASIËRS‬ ‭5‬:‭1

Om vry te wees! – dit is waarvoor Christus ons vrygemaak het! Maak seker dat julle vry bly, en moet nie weer onder ’n slawejuk vasgebind word nie. GALASIËRS‬ ‭5‬:‭1‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
31 Mar 1AM 2 min

Kenneth Woodward - FILIPPENSE 2:3

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53
30 Mar 1AM 2 min

Gerald Petersen - LUKAS 14:11

Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en wat homself verneder, sal verhoog word. LUKAS 14:11 AFR53
27 Mar 1AM 1 min