Weird Wide Web - Oostenrykse gevangene in die nuus oor sy gewig!

Loading player...
Oostenryk se swaarste gevangene haal opslae – en nie weens sy misdade nie, maar weens die enorme koste om hom agter tralies aan te hou.
27 Aug 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min