Lag-lag op 80: Aan die vooraand van sy verjaarsdag praat Mia Spies met Pieter-Dirk Uys

Loading player...
In Die Onderhoud met Mia Spies vertel die teaterikoon en politieke satirikus Pieter-Dirk Uys vandeesweek kaalkop die waarheid oor hoe hy en tannie Evita nog die land laat skaterlag en politici laat wakker lê.
26 Aug 2025 Afrikaans South Africa Documentary · Society & Culture