GOD EN GELD I Wilco Naumann I Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Die Real Brekfis span gesels met Wilco Naumann oor sy nuwe boekk, GOD EN GELD. Wilco deel n paar bybelse uitkyke oor hoe ek en jy op n Godelike manier ons finansies moet hanteer.
26 Aug 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Wenke vir die nuwe skooljaar I Gretha Wiid I Real Brekfis

As jy as ouer bietjie angstig voel vir die nuwe skooljaar of jy wonder wat jy kan doen om jou kinders prakties te ondersteun, luister gerus na die wenke wat Gretha Wiid, ouerskapkenner en spreker met die Real Brekfis-span gedeel het. #inspiration #motivation #dierealbrekfis #2026
14 Jan 1AM 13 min

'n Mondvol hoop I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Net ’n waarskuwing: as jy al ’n Mondvol-koekie geëet het, gaan jy verstaan hoekom mense hul dieet vir ’n oomblik totaal vergeet. Een happie – en skielik is die lewe net beter. Dis regtig van daai koekies wat jou laat glimlag sonder rede. Vir die eienaar en stigter van Mondvol,…
11 Dec 2025 11PM 11 min

'n Hotel vir jou hond I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Die Kersseisoen is op hande en baie mense beplan om vakansie te gaan hou erens weg van die huis… maar wat doen jy met jou harige vierpotige kinders? Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois het gesels met Yanic Klue van atFrits, die hondehotel en dagsorg wat 10…
11 Dec 2025 11PM 14 min

RAAD RONDOM EPILEPSIE_DR JAMES BUTLER_Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Epilepsie is ’n eeueoue mediese toestand, en tog is dit steeds ’n siekte wat mense vrees en waaroor hulle onkundig is en nie wil praat nie. Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Dr. James Butler, neuroloog en uitvoerende raadslid van die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika.
7 Nov 2025 2AM 8 min