NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Loading player...
Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 27 Julie 2025 gelei deur ds Johan David.

Skriflesing: Rigters 1:1-4

Tema: Wie wag vir wie?
Hoe weet ons wanneer om te wag en wanneer om te doen?

Mag die week wat voorlê baie geseënd wees.
27 Jul 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 22 Februarie 2026 gelei deur ds Wouter van Velden. Skriflesing: Matteus 21:12-17 Tema: "Besig met die regte ding op die regte plek"
22 Feb 35 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 15 Februarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: 1 Petrus 4:7-11 Tema: Die tyd is min …
18 Feb 43 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Nagmaalsdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 8 Februarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Openbaring 19: 5-10 Tema: Jy word genooi na jou “huweliksherdenking”
8 Feb 50 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 1 Februarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: 2 Korintiërs 1:1-5 Tema: Bemoedig om te bemoedig!
1 Feb 51 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 25 Januarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:23-28 (2020 vertaling) Tema: 3-Pootpot – Hoe gaan dit met jou “pote”?
25 Jan 52 min