Weird Wide Web - Koffie en kaas eet die baas

Loading player...
Terwyl die meeste van ons by melk, room of suiker in ons koffie bly, het die mense in Noord-Swede gesê: "Kom ons raak kaasagtig." En hulle bedoel dit letterlik.
16 Jul 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min