Weird Wide Web - 'n Franse app het met 'n oplossing vir jou gemors gekom!

Loading player...
'n Franse app het met 'n nuwe oplossing gekom om mense met die gemors in hul huis te help, hul leuse? "Moenie dit koop nie, leen dit!"
10 Jul 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min