Die Real Brekfis gesels met Juan-Louis Van Der Vyver

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Juan-Louis Van Der Vyver gesels oor sy storie nadat Dokters gesê het hy is verlam maar hy loop weer.
6 Jun 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht

Vrydag 16 Januarie was daar 'n bewusmakings optog in Strand oor rioolwater wat in Strand en ander dele van die Kaap ingepomp word - wat skadelik is vir mense en die omgewing. Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht oor hierdie situasie.
19 Jan 2AM 15 min

ROOIBOSTEEDAG I REAL BREKFIS GESELS MET LIZE DU PREEZ VAN CARMIEN

🌿 Vandag vier ons Internasionale Rooibosteedag! 🌿 En wat is nou lekkerder as ’n eg Suid-Afrikaanse koppie rooibostee? Rooibostee is nie net heerlik nie – dit’s ook goed vir die hart, goed vir die vel, sag op die maag en help jou om rustiger te slaap. ’n Ware trooskoppie, enige…
16 Jan 1AM 9 min

Wenke vir die nuwe skooljaar I Gretha Wiid I Real Brekfis

As jy as ouer bietjie angstig voel vir die nuwe skooljaar of jy wonder wat jy kan doen om jou kinders prakties te ondersteun, luister gerus na die wenke wat Gretha Wiid, ouerskapkenner en spreker met die Real Brekfis-span gedeel het. #inspiration #motivation #dierealbrekfis #2026
14 Jan 1AM 13 min

'n Mondvol hoop I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Net ’n waarskuwing: as jy al ’n Mondvol-koekie geëet het, gaan jy verstaan hoekom mense hul dieet vir ’n oomblik totaal vergeet. Een happie – en skielik is die lewe net beter. Dis regtig van daai koekies wat jou laat glimlag sonder rede. Vir die eienaar en stigter van Mondvol,…
11 Dec 2025 11PM 11 min