Trauma is realiteit & deel van ons lewens. Die vraag is - kan jy dit identifieseer? En as jy en ek iemand in ons lewens het wat trauma beleef het - hoe kan ons hulle effektief ondersteun. Om ons te help om by antwoorde uit te kom - gesels ons…
Vrydag 16 Januarie was daar 'n bewusmakings optog in Strand oor rioolwater wat in Strand en ander dele van die Kaap ingepomp word - wat skadelik is vir mense en die omgewing. Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht oor hierdie situasie.
🌿 Vandag vier ons Internasionale Rooibosteedag! 🌿 En wat is nou lekkerder as ’n eg Suid-Afrikaanse koppie rooibostee? Rooibostee is nie net heerlik nie – dit’s ook goed vir die hart, goed vir die vel, sag op die maag en help jou om rustiger te slaap. ’n Ware trooskoppie, enige…
As jy as ouer bietjie angstig voel vir die nuwe skooljaar of jy wonder wat jy kan doen om jou kinders prakties te ondersteun, luister gerus na die wenke wat Gretha Wiid, ouerskapkenner en spreker met die Real Brekfis-span gedeel het. #inspiration #motivation #dierealbrekfis #2026
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.