Bridgestone bied slim oplossings – van padoppervlak tot werksplek

Loading player...
OFM Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Willouw Goosen, Besigheidsontwikkelingsbestuurder by Bridgestone, ’n maatskappy wat veel meer is as net ’n buitebandvervaardiger. Met ’n omvattende reeks diensaanbiedinge bied Bridgestone slim oplossings vir elke deel van jou reis – van padoppervlak tot werksplek. Of jy nou op die plaas, die pad of die perseel is, Bridgestone loop saam met jou.
14 May 2025 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannon Bothma

Daar is min dinge so aanloklik soos ‘n Hannon oormaaksessie! Vanjaar is hy by NAMPO se Santam landbou-vroueprogram op die verhoog en beloof dit om ‘n oggend vol lag, leer en inspirasie te wees. Hannon Bothma sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe hy besluit wie ‘n oormaaksessie…
29 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannes van Wyk

Yolanda Maartens gesels lekker met Hannes van Wyk oor sy produksie: Hartsbriewe Jy kan dit nie mis nie, kom luister saam na sy onderhoud, en maak seker om 'n draai te maak by die Rooi Rose-tent vir die Santam Landbou Vroueprogram. Slegs by Graan SA se Nampo Oesdag 2026
23 Apr 3 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Willem Botha

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Willem Botha oor wat hy alles gaan doen by Nampo die jaar Van 'Daytime Makeup' tot Rooi Rose Voorblad 'Makeup' Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
23 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Lizz Meiring

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Lizz Meiring oor haar Nampo Produksie: Die Real Housewife Die humor, die pitkos, die ernstige dele, alles rondom vrou wees. Dit wat vrouens doen wanneer hul tuis is en niemand hoef te "impress" nie. Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
21 Apr 3 min