Nico gesels met AJ Du Plessis van Brocor

Loading player...
Met Nampo Oesdag wat hierdie week begin, gesels Nico met AJ Du Plessis van die Brocor Groep oor die veilings wat hulle vanjaar by Nampo gaan aanbied.
12 May 2025 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min