Erastus Beukes - JOHANNES 11:25

Loading player...
Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook. JOHANNES 11:25 NLV
21 Apr 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - II KORINTHIËRS 9:8

En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk. II KORINTHIËRS 9:8 AFR53
21 Jan 12AM 1 min

Rouchelle Liedemann - JESAJA 43:19

Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis. JESAJA 43:19 AFR53
16 Jan 12AM 1 min