Mariette Loubser - MATTHÉÜS 26:75

Loading player...
En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Jesus onthou wat Hy vir hom gesê het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het buitentoe gegaan en bitterlik geween. MATTHÉÜS 26:75 AFR53
16 Apr 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - PSALMS 104:1

Ek wil die Here prys! Here my God, hoe geweldig groot is U! U is beklee met majesteit en eer. PSALMS 104:1 NLV
7 May 1AM 2 min

Lorriaan du Plessis - DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33

‬‬‬‬‬‬‬Bly op die koers wat die Here julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem. DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
21 Apr 1AM 2 min

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min