Weird Wide Web - Pantoffel kan ouma dalk net in die moeilikheid laat beland

Loading player...
’n 80-jarige vrou in Turkye staar meer as vier jaar tronkstraf in die gesig nadat sy haar 18-jarige kleindogter met ’n huisskoen op die arm geslaan het tydens ’n rusie.
14 Apr 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min