Red Kaapsehoop se wildeperde

Loading player...
Daar is met die verlies van Happy Harry, 'n vulletjie, en Joubert, 'n trotse hings, nou slegs 47 wildeperde oor in Kaapsehoop. Beide is onlangs dood na hulle deur voertuie getref is. Andrea Fourie sê hulle is bekommerd dat die troppe uit kan sterf as iets daadwerkliks nie gedoen word nie.
2 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Finale stemmery open vir Skryf'it-kompetisie

Coenie Naudé het jou stem 'n finale keer nodig vir sy oorspronklike liedjie "Geraas" in die FAK Skryf'it-kompetisie. Hy gesels met Laeveld Brunch oor wat die kompetisie en liedjie vir hom beteken. SMS AD1 + jou naam na 45730 en besoek skryfit.co.za.
18 Sep 10 min

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min