The Riverside CID aka. Riverside Park is hosting an Easter Extravaganza. Robyn Pretorius, the marketing manager. shares the deets with the Middag Game Drive.
Die provinsiale regering gaan toerisme-bedrywighede onder die staat se beheer vir die private sektor moet gee om die ekonomie te groei, sê Trudie Grove Morgan van die DA na die party die ware stand van die ekonomie in 'n verslag uitgelig het.
Verbasend min groot (1kg) baars is gevang by die Alien Invasive Management (AIM) dag wat op 29 Maart by Loskopdam plaasgevind het. Juandré Buchholz gesels daaroor met Charles.
Molly Lubbinge, 'n plaaslike veearts, skryf nog altyd as ;n stokperdjie. Haar oudste dogtertjie het haar man egter geïnspireer om Sleepslurp die olifantjie uit te dink. Sy het hom ontwikkel tot 'n volwaardige karakter en nog twee geskep. Hul avonture word in "Die stories van Sleepslurp, Kortkop en Stompstert" vertel.
Daar is met die verlies van Happy Harry, 'n vulletjie, en Joubert, 'n trotse hings, nou slegs 47 wildeperde oor in Kaapsehoop. Beide is onlangs dood na hulle deur voertuie getref is. Andrea Fourie sê hulle is bekommerd dat die troppe uit kan sterf as iets daadwerkliks nie gedoen word…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.