Wynand Visagie wen Come Dine with Me Laeveld

Loading player...
Wynand Visagie was die wenner gisteraand van die Nelspruit-episode van die gewilde Come Dine with Me SA. Hy het Zubeida Essack, Azande Shongwe en Caroline Harris uitgestof om met die kontantprys weg te stap. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
20 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Donna hardloop Comrades vir CHOC

Donna James en haar seun het 'n paar weke gelede die Great Wall of China-marathon voltooi. Nou berei sy voor vir die Comrades, alles ten bate van die CHOC Foundation.
12 Jun 7 min