
Weird Wide Web - Europese politieke party gee 'n paar twyfelagtige geskenke.
--:--
Die Murmansk-tak van Wladimir Poetin se politieke party Verenigde Rusland het die omstrede besluit geneem om vleismeuls aan moeders van soldate wat in die oorlog met die Oekraïne dood is, te gee.