67 000 Afrikaners stel glo beland in herverstiging in VSA

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel in Amerika het die besonderhede van meer as 67 000 Suid-Afrikaners, wat navraag gedoen het oor president Donald Trump se uitvoerende bevel wat vlugtelingstatus aan Afrikaners bied, aan die Amerikaanse ambassade in Pretoria oorhandig. Die kamer se president, Neil Diamond, gesels met 100.5FM.
19 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

LVCC Rolbal vier 75 jaar

Rolbal geniet 'n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem. LVCC se rolbalklub is vanjaar 75 jaar oud. Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons.
24 Mar 11 min

Chris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld

Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die meer as 80 stalletjies. Die bloedbank sal ook die dag daar wees. Hy tree ook by die NG Kerk in Malalane op.
20 Mar 7 min