Anne en David gesels met Amanda Strydom

Loading player...
Amanda Strydom, Sanger, Kabaret Ster, Aktrise (beide televisie en silverskerm), en skrywer. Wat n talentvolle vrou en storieverteller.

Sy het 'The Incredible Journey Of Tinkerbell Van Tonder', n ongelooflike toneelstuck in 1995 geskryf en bring dit tans Windhoek en Swakop toe as deel van die FNB Windhoek Woordfees.

Anne en David gesels met Amanda oor haar toneelstuk, haar sang loopbaan, sowel as haar unieke verlowing en troue storie.
14 Mar 2025 English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Anne (en David) gesels met Wilmar van Netwerk Vir Afrikaans

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.
30 Jun 5 min