Lynette Beer - HEBREËRS 4:16

Loading player...
Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. HEBREËRS 4:16 AFR53
12 Mar 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gretha Wiid - JESAJA 45:2

Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan. JESAJA 45:2 AFR53
13 Jan 12AM 3 min

Clement Martin - OPENBARING 3:8

Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou 'n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie. OPENBARING 3:8 AFR53
12 Jan 12AM 2 min

Neville D - PSALMS 23:6

Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. PSALMS 23:6 AFR53
9 Jan 12AM 1 min