Erastus Beukes - II KORINTHIËRS 12:9

Loading player...
My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. II KORINTHIËRS 12:9 AFR53
4 Mar 2025 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - PSALMS 104:1

Ek wil die Here prys! Here my God, hoe geweldig groot is U! U is beklee met majesteit en eer. PSALMS 104:1 NLV
7 May 1AM 2 min

Lorriaan du Plessis - DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33

‬‬‬‬‬‬‬Bly op die koers wat die Here julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem. DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
21 Apr 1AM 2 min

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min