Weird Wide Web - Vrou "toets" verloofde se liefde vir haar

Loading player...
’n Chinese vrou het haar verloofde drie uur lank aan gesimuleerde geboortepyn onderwerp as ’n siek voorhuwelikstoets wat veroorsaak het dat die man dermnekrose ontwikkel en ’n noodoperasie ondergaan het.
4 Mar 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rian gesels Brakpan Chronicles met Nico

Nico herontmoet OFM-alumni, radio-omroeper en televisie-aanbieder Rian van Heerden. Rian vertel ons 'n bietjie meer oor sy nuutste televisieprojek getiteld "Brakpan Chronicles".
18 Feb 10AM 15 min