Weird Wide Web - ChatGPT kan help met paartjieterapie

Loading player...
’n Span van Ohio State University en Hatch Data and Mental Health het 830 mense gekry om aan die studie deel te neem, en hulle het 51 persent van die tyd reg geraai dat die reaksie van die OpenAI-instrument gekom het.
27 Feb 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min