Weird Wide Web - Japan se uiterste wegkruipertjie in sneeu

Loading player...
Wegkruipertjie is ’n speletjie wat amper almal as kinders speel. Een persoon tel, terwyl die ander die perfekte wegkruipplek soek en hoop om so lank as moontlik versteek te bly. Maar vir sommige mense is wegkruipertjie nie net ’n speletjie vir kinders nie – dis ’n regte kompetisie!
19 Feb 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min